PETRA KERK TOEP

Persoonlik vir u kerk!

Bou u kerkgemeenskap op hierdie kragtige bedieningsinstrument!

Dinamiese funksies

Kry hierdie dinamiese funksies in u eie persoonlike toep in die Playstroe en App store
Maklike terugvoer van lede om u bediening te laat groei

U volgende stap in effektiewe kommunikasie

Die Petra Kerk Toep is die kern van u GEMEENSKAPSIMPAK!

Voordele

Verbeter kommunikasie met u gemeentelede en kry direkte terugvoer van hulle

Kenmerke

Deel nuus en gebeure, stuur direkte kennisgewings en gebedsversoeke

Implementering

Van aankoop tot die lewering is ons hier vir u ... en verder!

Koste

Bekostigbaarheid is die kern van ons prysskema

Hou u leierskap op hoogte

As u leierskap ingelig is en op hoogte is van die visie, die aktiwiteite en die verwagtinge van u bediening, kan hul effektief wees. As hulle gemotiveerd en geïnspireerd is, bied hulle wonderlike leierskap en dit lei tot sistemiese groei! Die PETRA Kerk Toep is die perfekte hulpmiddel om dit te bereik ...

Portefeulje

Skermgrepe van die toep

Groen Plan

Kry alle funksies in ons gemeenskaplike toep. Elke kerk kies sy eie bedieninge, kleure en logo. Lede laai 'n algemene toep af en kies hul kerk.

R380/maand
  • Bedienings: 10
  • Kennisgewings: Onbeperk
  • Stoorplek: 5 Gb
  • Aanvanklike bystand: 2 ure
  • Maandelikse bystand
  • Eenmalige Opstel: R500
  • Android en iPhone apps Algemene toep

Silwer Plan

Kry die basiese funksies en beperkte ondersteuning. Hierdie plan is geskik vir klein kerke en gemeenskappe wat die kommunikasie met hulle lede wil verbeter

R795/maand
  • Bedienings: 10
  • Kennisgewings: Onbeperk
  • Stoorplek: 5 Gb
  • Aanvanklike bystand: 2 ure
  • Maandelikse bystand
  • Eenmalige Opstel: R1 900
  • Android en iPhone apps Unieke toep

Goue plan

Kry baie funksies en algemene ondersteuning. Hierdie plan is geskik vir mediumgroot kerke en gemeenskappe wat die kommunikasie met hul lede wil verbeter
R985/maand
  • Bedienings: 15
  • Kennisgewings: Onbeperk
  • Stoorplek: 8 Gb
  • Aanvanklike bystand: 5 ure
  • Maandelikse bystand
  • Eenmalige opstel: R2 300
  • Aanpassings: Aangepaste toep voorkoms ("Look & feel")
  • Android en iPhone apps Unieke toep

Platinum Plan

Kry die beste funksies en die meeste ondersteuning. Hierdie plan is geskik vir groot kerke en gemeenskappe wat die kommunikasie met hul lede wil verbeter

R1495/maand
  • Bedienings: 20
  • Kennisgewings: Onbeperk
  • Stoorplek: 10 Gb
  • Aanvanklike bystand: 8 ure
  • Maandelikse bystand
  • Eenmalige opstel: R2 800
  • Aanpassings: Aangepaste toep voorkoms ("Look & feel")
  • Android en iPhone apps Unieke toep
  • Personalisering Verpersoonlik die toep vir u kerk